Hoe om te Bestel

1. Kliek "Buy Now" op die produk wat jy wil bestel.

2. Selekteer die boksie aan die regterkant van die skerm gemerk "I agree with terms and conditions".

3. Kliek op "Checkout".

4. As jy aanlyn wil betaal, kliek op "EFT, Krediet of Debietkaart" en volg die instruksies.

OF Kliek op "Direkte Bankdeposito" om ons bankbesonderhede te sien.

5. Tik jou eposadres in en kliek "Continue" en dan "Place Order".

Ek het my resepte boek gekry en dankie vir ‘n puik WAARDE VIR GELD boek.

Marlene Pieterse

Ons Storie

Die 28 Dae Eetplan was jare gelede deur ‘n apteker in Kaapstad saamgestel. Die eetplan het in die 70’s in die Huisgenoot verskyn en word al vir jare gevolg deur talle persone.

Ons het in 2017 Die 28 Dae Eetplan Resepteboek saamgestel. In 2018 het ons die resepteboek omskep in 'n app om persone buite Suid-Afrika te akkomodeer. Die app is beskikbaar vir Android gebruikers en kan van Google PlayStore afgelaai word. 

Op 01 Oktober 2018 was Die 28 Dae Eetplan Resepteboek Deel 2 amptelik vrygestel en kan ook nou in ons aanlyn winkel bestel word.